Scan To Download App

Reviews for
Massimo Fredericks Photography

View profile
(1 reviews)
Fri 10 Apr 2026
Familie Fotosessie
Ons het onlangs ’n familie fotosessie gedoen en ek kan eerlik sê dit was ’n ongelooflike ervaring! 🤍 Van die begin af het Massimo ons gemaklik laat voel en het dit het die hele shoot natuurlik en lekker gemaak. Die atmosfeer was ontspanne en vol lag en dit wys regtig in die foto’s. Die eindresultaat het al my verwagtinge oortref – elke foto is mooi, professioneel en vol emosie. Jy kan sien daar is aandag aan detail en passie in wat hy doen. Ek sal hom definitief aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na kwaliteit foto’s en ’n wonderlike ervaring. Baie dankie vir herinneringe wat ons vir altyd gaan koester! 📸
Camilla Mackenzie